top of page

1 JAARGROEP

Skillie png.png

ALGEMEEN
In hierdie klassie is ons primêre doel om maatjies te laat veilig voel en bloot te stel aan roetine.
Juffrou maak seker dat hulle ‘n oorvloed van liefde ontvang sodat hulle gelukkig is

en optimaal kan ontwikkel teen hulle eie pas


KOMMUNIKASIE
Die klassie is klein en daar word daagliks met ouers gesels oor hulle kleintjie.

Kommunikasieboekies word daagliks ingevul.


VERSLAG
Kleintjies word deurlopend blootgestel aan verrykende sowel as sensoriese spel.
Taalontwikkeling sowel as motoriese ontwikkeling word spelenderwys aangemoedig.


MAALTYE
Ontbyt, middagete(voldag maatjies) sowel as versnapperinge word gegee.
Etes en eetgewoontes
word met ouers bespreek en aangebied soos behoeftes ontstaan.

 

dagprogram 1 jr-10.png
bottom of page