3 Jaargroep
3 JAARGROEP
Kenmerkende eienskappe van die ouderdom
-
Speel langs mekaar nog nie met mekaar nie.
-
Grootmotoriese ontwikkeling
TEMAS, ROOSTERS EN DAGPROGRAMME
Gestruktureerde dagprogramme, temas, toesig- en aktiwiteitsrooster vir buite-speeltyd word deeglik uitgewerk sodat dit ouderdomstoepaslik is.
Die volgende aktiwiteite is ingesluit in die skool se sillabus en deel van die skoolfooie:
-
Kwanda Kids 'n program wat aangebied word deur 'n gekwalifiseerde kinderkinetikus
die program word een maal per week aangebied en is verpligtend vir alle kleuters
-
VERSLAE
Verslae gebasseer op deurlopende assessering van kleuters word in die eerste, tweede en vierde kwartaal uitgegee.
-
MAALTYE
'n Voltydse kok berei daagliks ontbyt en toebroodjies 10:00 voor vir die juniors (2- en 3-jariges).
Alle nasorgkleuters ontvang middagete asook broodjies en vrugte. Uitgewerkte spyskaarte volgens kleuters se behoeftes word gevolg.
BUITEMUURSE AKTIWITEITE
-
Music Box
-
Dance Mouse Tots