top of page

4 JAARGROEP

Groot veranderinge die jaar

  • Moet onafhanklik wees met toiletroetine

  • Hulle ontdek hulle emosies

  • Begin individuele maats maak

TEMAS, ROOSTERS EN DAGPROGRAMME
Gestruktureerde dagprogramme, temas, toesig- en aktiwiteitsrooster vir buite-speeltyd word deeglik uitgewerk sodat dit ouderdomstoepaslik is.  

Die volgende aktiwiteite is ingesluit in die skool se sillabus en deel van die skoolfooie:

  • Kwanda Kids 'n program wat aangebied word deur 'n gekwalifiseerde kinderkinetikus 
    die program word een maal per week aangebied en is verpligtend vir alle kleuters

  • Klasmusiek weekliks


VERSLAE
Verslae gebasseer op deurlopende assessering van kleuters word in die eerste, tweede en vierde kwartaal uitgegee. 
 

MAALTYE
Kleuters bring eie kosblik skool toe en moet tuis ontbyt eet.

BUITEMUURSE AKTIWITEITE

  • Sur la Pointe Ballet 

  • Ball Skillz

  • Music Box

  • Dance Mouse

  • Gimnastiek


dagprogram ill-02.png
bottom of page