top of page

5 JAARGROEP

Groot veranderinge die jaar

  • Hulle raak onafhankilk 

  • Program is meer formeel

TEMAS, ROOSTERS EN DAGPROGRAMME
Gestruktureerde dagprogram, temas, toesig- en aktiwiteitsrooster vir buite-speeltyd word deeglik uitgewerk. Verskillende ouderdomsgroepe speel op vier veilige aparte speelterreine. 

Die volgende aktiwiteite is ingesluit in die skool se sillabus en deel van die skoolfooie:

  • Kwanda Kids 'n program wat aangebied word deur 'n gekwalifiseerde kinderkinetikus 
    die program word een maal per week aangebied en is verpligtend vir alle kleuters

  • Klasmusiek weekliks


VERSLAE
Verslae gebasseer op deurlopende assessering van kleuters word in die eerste, tweede en vierde kwartaal uitgegee. 

MAALTYE
Kleuters bring eie kosblik skool toe
 

BUITEMUURSE AKTIWITEITE

  • Sur la Pointe Ballet 

  • Ball Skillz

  • Music Box

  • Dance Mouse

  • Gimnastiek

  • Skepskop Rugby Akademie

dagprogram ill-04.png
bottom of page