met wit-05.png
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon
  • Black YouTube Icon

AANSOEKE VIR 2023 IS OOP!

Bietjie meer van ons

Wie is die juffrouens?

Stuur 'n Epos

 Aansoeke vir 2023 is oop!

Belangrike datums van die kwartaal

27 Junie - 1 Julie 

4 Julie

10 Julie

19 Julie
 

20 Julie

8 Aug

9 Aug

12 Aug

17 Aug

27 Aug

Skool gesluit (geen vakansiesorg)

Vakansiesorg begin

Juf. Thea verjaar (4jaar Nasorg)

 

Skool Begin vir die 3de kwartaal
hek maak 07:00 oop

Juf. Thalita verjaar (Vlakvarkies)

Skoolvakansiedag (geen vakansiesorg)

Juf. Bronwyn verjaar (Uiltjies)

Maria verjaar (Diens personeel)

Vrouedag Vakansiedag (geen vakansiesorg)

Juf. Karlien verjaar (Bokkies)

Juf. Monya verjaar (Beertjies)

Unika Pre-Primêr OPEDAG

KWARTAAL 3

opedag-05.jpg

“Ongelooflike Kleuterskool!
Altwee my dogtertjies is vanaf 18 maande by Unika Pre-Primêr.

Elke dag het hulle gelukkig huis toe gekom! Die juffrouens is amazing

en die kantoor personeel is altyd vriendelik en behulpsaam!”

Roelien, Mamma van 2